AFRIKAANS

Wat moet ek weet?  Wat moet ek saambring? Wat word van my verwag?  Almal goeie vrae. 

Neem asseblief in ag dat: 

  • Kliente sal deur die Vrederegter gesien word in the volgorde wat hulle by die diens lessenaar aanmeld. 
  • Kliente wat sertifisering van kopiee benodig, moet die oorsponklike dokument saam met die kopie aanbied. 
  • Kliente wat hulle identiteits dokumente wil verifieer, moet persoonlik voor die Vrederegter aanmeld. 
  • As die oorsponklike dokument in ‘n elektroniese formaat is, moet die Vrederegter die oorspronklike kan besigtig op ‘n toestel wat deur die klient voorsien word. 
  • Dit is algemene praktyk om die aantal dokumente tot tien te beperk.  Die Vrederegte kan egter sy/haar diskresie gebruik wanneer sy/hy die aantal kopiee beperk.  
  • Vorms kan voor die tyd ingevul word, maar moet asseblief geen dokumente vooraf teken nie. 
  • Sorteer asseblief al die dokumente en kopiee in die regte volgorde, voordat dit aan die Vrederegter oorhandig word. 
  • Formele identifikasie moet aangebied word wanneer ‘n handtekening geverifieer moet word. 

Belangrike Nota: Sommige dienste is moontlik nie binne die jurisdiksie van ‘n Vrederegter nie. 

WP2Social Auto Publish Powered By : XYZScripts.com